AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
SONKRAG
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
Wol
Bokhaar
Lewendehawe
Tegniese Velddienste
Vag Toetse
Skeerdienste
PROMOSIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
GRAAN PRYSE
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS EN TENDERS
VEILINGS
TENDERS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT S2106_2021
geplaas op Dinsdag, 25 Mei 2021
MARKANALISE Pryse op die sesde (voorlaaste) Sybokhaarveiling van die 2021 Somer seisoen het ondanks goeie mededinging tussen al die kopershuise, laer geëindig. OVK se gemiddelde markaanwyser se daling met hierdie aanbieding kan grootliks aan die veilingsamestelling toegeskryf word. Die groot volume winter kleinbokkiehaar met sterker mikrons, asook laer pryse vir die gemiddelde tipe kleinbokkiehaar, het bygedra tot 'n daling in die gemiddelde prys vir kleinbokkiehaar. OVK het 'n 100% verkope gehad. Die beste prys van die dag by OVK het gegaan aan 'n OVK Bin teen R750.10/kg vir ‘n baaltjie Somer Kleinbokkiehaar! Hierdie baal gemiddelde styl haar het 22 mikron getoets met ‘n skoonopbrengs van 86.4%. Mosenthales was die koper. MARKVOORUITSIGTE Die vooruitsig vir die laaste ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 19 Mei 2021
MARKANALISE Die 32ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het op 19 Mei plaasgevind. Die Cape Wools ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Dinsdag, 11 Mei 2021
MARKANALISE Die vyfde Sybokhaarveiling van die 2021 Somer seisoen het goed verloop met goeie mededinging ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 05 Mei 2021
MARKANALISE Die 31ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het op 5 Mei plaasgevind. Die Cape Wools ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 28 Apr. 2021
MARKANALISE Die 30ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het op 28 April plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 21 Apr. 2021
MARKANALISE Die 29ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het op 21 April plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 14 Apr. 2021
MARKANALISE Die 28ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het op 14 April plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Dinsdag, 13 Apr. 2021
MARKANALISE Die vierde Sybokhaarveiling van die 2021 Somer seisoen het goed verloop met goeie mededinging ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 24 Mrt. 2021
MARKANALISE Die 27ste wolveiling van die 2020/21 seisoen, het op 24 Maart plaasgevind. Die Cape ......
Lees Meer
«
…
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Maart 2024
https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2024 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG