NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC06_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC06_2022

geplaas op Wo., 05 Okt. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 2.2% vir nie-RWS wol en met 1.4% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 2.2% for non-RWS wool and 1.4% for RWS wool

MARKANALISE

Op wolveiling CC06, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.2% vir nie-RWS en 1.4% vir RWS wol gedaal, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R156.27/kg en R165.90/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 1 490 bale aangebied, waarvan 91.5% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R198.10/kg, is behaal vir ‘n 2 baal lot BH van 17.0 mikron, uit die skeersel van Oakdene Farms, vanuit die Cathcart distrik. Die koper was Lempriere SA. Baie geluk met hierdie prestasie!    

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On wool auction CC06, the Cape Wools Merino indicator decreased by 2.2% for non-RWS and 1.4% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R156.27/kg and R165.90/kg, respectively. On the OVK auction 1 490 bales were offered, of which 91.5% was sold. The highest price on the OVK auction, of R198.10/kg, was achieved for a 2 bale lot BH of 17.0 microns, from the clip of Oakdene Farms, from the Cathcart district. The buyer was Lempriere SA. Congratulations on this achievement

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer