NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC04_2022

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CC04_2022

geplaas op Wo., 14 Sep. 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 3.8% vir nie-RWS wol en met 1.2% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 3.8% for non-RWS wool and 1.2% for RWS wool

MARKANALISE

Op wolveiling CC04, het die Cape Wools Merino aanwyser met 3.8% vir nie-RWS en 1.2% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R166.31/kg en R174.76/kg, onderskeidelik gesluit. Op die OVK veiling is 2 073 bale aangebied, waarvan 90.8% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R224.00/kg, is behaal vir ‘n 3 baal lot AMY van 16.7 mikron, uit die skeersel van JA Rautenbach, vanuit die Senekal distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On wool auction CC04, the Cape Wools Merino indicator increased by 3.8% for non-RWS and 1.2% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R166.31/kg and R174.76/kg, respectively. On the OVK auction 2 073 bales were offered, of which 90.8% was sold. The highest price on the OVK auction, of R224.00/kg, was achieved for a 3 bale lot AMY of 16.7 microns, from the clip of JA Rautenbach, from the Senekal district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact the OVK Fibre offices in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Producers must also bear in mind that the OVK loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer