OVK LOOPBANE

Lees meer oor Internal Audit (Contract 6months)

Internal Audit (Contract 6months)

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Kontrak
Sektor : Interne Oudit
Sluitingsdatum : Vrydag, 25 Junie 2021

Kern doel van die pos: Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne...

Kern doel van die pos:

Die effektiewe beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en saamstelling van interne oudit verslae.

Minimum Vereistes:

  • Toepaslike B- of B. Hons Graad;
  • 3 jaar ondervinding in die rekeningkunde of oudit bedryf;
  • Voltooide leerling rekenmeesterskap en SAIPA of SAICA lidmaatskap ‘n sterk aanbeveling;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Sterk analitiese en syfervaardighede;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Onafhanklikheid en vermoë om onder druk te kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Objektiwiteit, konsekwentheid en sterk verslagsdoeningsvaardighede;
  • Besigheidinsig.

Verantwoordelikhede:

  • Beplanning en uitvoering van interne oudit opdragte en spesiale ondersoeke;
  • Dokumentering van bevindinge en die samestelling van interne oudit verslae.

Main purpose of the position:

Effective planning and execution of internal audit assignments and the compilation of internal audit reports.

Minimum Requirements:             

  • Relevant B.- or B. Hons degree;
  • 3 years’ experience in the accounting or audit environment;
  • Completed articles and SAIPA or SAICA membership strongly recommended;
  • Valid driver’s license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong analytical and numerical skills;
  • Good organisational skills;
  • Must be able to function independently and thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships;
  • Objective, consistent and strong report writing skills;
  • Business insight.

Responsibilities:

  • The planning and execution of internal audits and ad-hoc assignments;
  • The documentation of findings and compilation of internal audit reports.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer