OVK LOOPBANE

Lees meer oor Manager Insurance

Manager Insurance

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Permanente
Sektor : Versekering
Sluitingsdatum : Woensdag, 12 Mei 2021

Kern doel van die pos: Effektiewe bestuur van OVK Versekering ten einde volhoubare winsgewendheid en groei te verseker....

Kern doel van die pos:

Effektiewe bestuur van OVK Versekering ten einde volhoubare winsgewendheid en groei te verseker.

Minimum Vereistes:

  • B Com graad of gelykwaardige kwalifikasie;
  • 5 jaar bestuurservaring;
  • 10 jaar ondervinding in beide korttermyn versekeringsomgewing (landbou - en kommerseël en persoonlike-lyne) en oesversekeringsomgewing;
  • 3 jaar ondervinding in ‘n korporatiewe versekeringsomgewing;
  • Deeglike begrip van die toepaslike FAIS wetgewing, asook FAIS akkreditasie (NQF5, RE1, RE5);
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Sterk analitiese vaardighede;
  • Sterk onderhandelingsvaardighede;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer;
  • Deeglike begrip van korttermynversekering, oesversekering en korporatiewe versekering.

Verantwoordelikhede:

  • Opstel en bestuur van die OVK Versekering se besigheidsplan;
  • Bestuur van personeel;
  • Bestuur van finansies;
  • Bestuur van kliëntediens;
  • Oorhoofse bestuur van OVK Versekering.

Main purpose of the position:

 

Effective management of OVK Insurance in order to ensure sustainable growth and profitability.

 

Minimum Requirements:

              

  • B Com degree or equivalant qualification;
  • 5 years managerial experience;
  • 10 years’ experience in a short-term insurance environment (agricultural, commercial and personal-lines) and crop insurance environment;
  • 3 years’ experience in a corporate insurance environment;
  • Thorough understanding of applicable FAIS legislation as well as FAIS accreditation (NQF5, RE1, RE5);
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Strong analytical skills;
  • Strong negotiation skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships and to motivate staff;
  • Thourough understanding of short term insurance, crop insurance and corporate insurance.

Responsibilities:

  • Compilation and management of the OVK Insurance’s business plan;
  • Management of personnel;
  • Management of finances;
  • Management of customer service;
  • General management of OVK Insurance.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer