Kern doel van die pos:
Versamel vervoer kontrakteurs om kommoditeite binne die OVK Groep, asook buite die OVK Groep, na en van kliënte te vervoer.
Minimum Vereistes:
- Graad 12
- Graad of Diploma in Bemarking voordelig
- 5 jaar vorige ondervinding binne ‘n logistieke omgewing
- Geldige rybewys
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office)
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede
- Uitstekende bemarkingsvaardighede
- Uitstekende onderhandelingsvaardighede
- Moet onder druk kan funksioneer
- Uitstekende konflikhanteringsvaardighede
- Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede
Verantwoordelikhede:
- Vervoer tonne per begroting
- Mark ontwikkeling
- Skedulering van trokke
- Behaal kommissie omsette per begroting
Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum van ons verneem het nie, geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou.
Main purpose of the position:
Gathering of transport contractors to transport commodities to and from clients within, as well as outside the OVK Group.
Minimum Requirements:
- Grade 12
- Degree or Diploma in Marketing an advantage
- 5 years’ previous experience within a logistics environment
- Valid drivers license
Skills:
- Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
- Computer literate (MS Office)
- Excellent interpersonal skills;
- Excellent marketing skills
- Excellent negotiation skills
- Must be able to cope under pressure
- Excellent conflict handling skills
- Strong analytical and problem solving skills
Responsibilities:
- Transport tons per budget
- Market development
- Scheduling of trucks
- Achieve commission turnover per budget
Should you not have heard from us within 14 days after the closing date please consider your application as unsuccessful.