Kerndoel van die pos: OVK Versekering is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie...
Kerndoel van die pos:
OVK Versekering is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.
Minimum Vereistes
Die suksesvolle kandidate moet oor die volgende beskik:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
Duur van Program: 24 maande met aanvang voeg in 2020.
Indien u nie binne 14 dae vanaf sluitingsdatum van ons verneem het nie geliewe u aansoek as onsuksesvol te beskou.
Main purpose of the position:
OVK Insurance is looking for a dynamic and ambitious Graduate to join the OVK family. The successful candidate will get practical exposure to the insurance business and work alongside our successful short term insurance team to gain new skills and obtain business insight.
Minimum requirements:
The successful candidates will need the following:
Skills:
Responsibilities:
Duration of Programme: 24 months to commence early in 2020
Should you not have heard from us within 14 days of the closing date please consider your application as unsuccessful.