KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie plaas het `n gedeelte van 50ha wat wildwerend toegespan is. Daar is in totaal 3 kampe, 1 boorgat wat nie toegerus is nie en 5 damme. Die plaas spog met...




Hierdie is ‘n pragtige plaas van 235ha sowat halfpad tussen Bloemfontein en Kimberley. Die plaas is opgedeel deur die teerpad met sowat 70 ha noord van die teerpad waar daar ‘n pragtige 3 slaapkamer grasdak woonhuis is met ‘n ruim lapa met ‘n...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Hierdie weidingsplaas van 488ha is oos van Harrismith geleë met 13 kampe, 7 toegeruste boorgate...





Hierdie is `n uitstekende geleentheid !. Hierdie plaas van 478ha is geleë in die Rosendal omgewing...





Hierdie weidingsplaas is 446ha en op die Reitz pad geleë. Daar is vier boorgate, 7 grond damme,...





Hierdie saai-weidings plaas van 248ha is in die Bethlehem area geleë en bied ‘n groot en...





Hierdie drie slaapkamer woonhuis is geleë in Reitz, in die pragtige Vrystaat. Daar is `n volledige...