KENNISGEWINGS

  Nuwe en gebruikte voertuie by Toyota Ladybrand, Toyota Ficksburg en Toyota De Aar beskikbaar. Kliek hier        

OVK EIENDOMME

Te Koop
VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie 3 slaapkamer huis is op ‘n reuse erf van 2974m² geleë in Kestell in die Vrystaat . Die kombuis en waskamer se vloere is geteel en daar is houtkaste in die kombuis, verder is daar `n eetkamer,  studeerkamer en ruim sitkamer. Die badkamer...




Hierdie is `n pragtige 5 slaapkamer huis met twee badkamers en twee studeerkamers, oop plan sitkamer, eetkamer en tv kamer. Die stoep met braai is met glas panele toegebou met `n pragtige uitsig oor die privaat tuin en swembad wat langs die dubbel motorhuis...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie...





Die weidingsplaas van 1106ha is in Lindley in die Vrystaat gele ë . Daar is 6 boorgate, 6 windpompe,...





Hierdie plaas van 999ha is in die Bethlehem omgewing geleë in die pragtige oos Vrystaat. Die plaas...





Hierdie pragtige plaas van 908ha, geleë tussen Bethlehem, Kestell en Clarence met 25 kampe, elk...





Hierdie plaas van 1 149ha is uiters goed geleë sowat 35km vanaf Bethlehem en `n klipgooi vanaf...





Die plaas het waterregte uit die Asrivier wat permanent loop vanaf die Lesotho water skema. Die pompe...





Hierdie plaas van 450ha is sowat 40km vanaf Bethlehem. Daar is geen Eskom nie, wel 2 boorgate waarvan...





Hierdie weidingsplaas van 488ha is oos van Harrismith geleë met 13 kampe, 7 toegeruste boorgate...