KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie plaas het `n gedeelte van 50ha wat wildwerend toegespan is. Daar is in totaal 3 kampe, 1 boorgat wat nie toegerus is nie en 5 damme. Die plaas spog met...




Hierdie is ‘n pragtige plaas van 235ha sowat halfpad tussen Bloemfontein en Kimberley. Die plaas is opgedeel deur die teerpad met sowat 70 ha noord van die teerpad waar daar ‘n pragtige 3 slaapkamer grasdak woonhuis is met ‘n ruim lapa met ‘n...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Die tweede gedeelte van 404ha bestaan suiwer uit weiding met 9 kampe, een boorgat, 'n sement dam...





1022ha baie goeie skaap plaas in die Suid Vrystaat met 7 boorgate, 5 windpompe, 5 sement damme asook...





Hierdie weidings plaas van 542ha in die Winburg/Theunissen distrik sal eintlik ‘n pragtige wildsplaas...





Hierdie plaas is naby Koffiefontein geleë in die pragtige Noord Kaap met sy uitgestrekte gras vlaktes...





Hierdie is ‘n baie goeie plaas van 340ha, geleë naby Bultfontein minder as ‘n uur se...





Hierdie is ‘n baie netjiese plaas van 125ha sowat 15km buite Bloemfontein. Die plaas is baie goed...





Hierdie plaas van 411ha, geleë sowat 25km suid van Bultfontein en 85km Noord oos van Bloemfontein...





Hierdie plaas van 256ha is sowat 25 km buite Bloemfontein geleë en sowat 2km vanaf die teerpad....