KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie plaas het `n gedeelte van 50ha wat wildwerend toegespan is. Daar is in totaal 3 kampe, 1 boorgat wat nie toegerus is nie en 5 damme. Die plaas spog met...




Hierdie is ‘n pragtige plaas van 235ha sowat halfpad tussen Bloemfontein en Kimberley. Die plaas is opgedeel deur die teerpad met sowat 70 ha noord van die teerpad waar daar ‘n pragtige 3 slaapkamer grasdak woonhuis is met ‘n ruim lapa met ‘n...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Hierdie plaas van 999ha is in die Bethlehem omgewing geleë in die pragtige oos Vrystaat. Die...





Hierdie pragtige plaas van 2 240ha, geleë in die asemrowende oos Vrystaat en teen die Korannaberg...





Hierdie is ‘n baie goeie weidings plaas van 860ha wat bestaan uit drie titelaktes maar as ‘n...





Hierdie is `n baie gerieflike vier slaapkamer woonhuis in Ladybrand, uiters sentraal geleë binne...





Hierdie weidingsplaas van 420ha naby Brandfort is opgedeel in 5 kampe met 3 sement damme, 3 windpompe...





Hierdie weidingsplaas van 1 275ha is in die Winburg omgewing en bestaan uit 18 kampe, 5 boorgate, 2...





Hierdie weidingsplaas bestaan uit twee gedeeltes van 448ha asook 404ha wat 3km van mekaar geleë...





This grazing farm consist of two portions 448ha and 404ha, about 3km apart between Dewetsdorp and Reddersburg....