KENNISGEWINGS

  Nuwe en gebruikte voertuie by Toyota Ladybrand, Toyota Ficksburg en Toyota De Aar beskikbaar. Kliek hier        

OVK EIENDOMME

Te Koop
VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie uitstekende plaas van 486ha is per tender beskikbaar en is geleë tussen Fouriesburg en Bethlehem. Met 233ha goeie lande,  253ha natuurlike weiding en 3 grond damme waarvan 2 in `n standhoudende spruit is, is water nooit `n probleem nie. Daar...




VEILING

31 AUGUSTUS 2018 / 11:00 / VERGESIG, HOPEFIELD

Saai-, besproeiing en veeplaas

Goeie infrastruktuur 

GROOTTE:  461.3493ha

SOMER...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie...





Hierdie weidingsplaas van 882 ha is sowat 30min se ry suid van Bloemfontein geleë met sowat 3 km...





Hierdie pragtige ruim woonhuis van 3 slaapkamers is geleë in die hartjie van Ficksburg, die kersie...





Die is 'n plot van 5ha met besigheidsreg, dranklisensie, gastehuis, onthaal area vir troues ens....





Hierdie besigheid, `n baie suksesvolle abattoir en slagpale is geleë suid van Bloemfontein maar...





Hierdie besproeiings plaas van 74ha het 68ha water regte geregistreer vanuit die Johan Neser dam/Klerksdorp...





Hierdie plaas van 389ha is met Bonnox omhein en was vroeër baie goeie wildsplaas wat deel uitgemaak...





Hierdie is `n uiters aanspreeklike plaas van 500ha net buite Lydenburg met die Kwena dam op jou voorstoep....