OVK EIENDOMME

VOORGESTELDE EIENDOMME



Hierdie is ‘n pragtige plaas van 31ha, ‘n gemaklike 20min se ry buite Bloemfontein. Daar is ‘n baie ruim en gerieflike 4 slaapkamer woonhuis met twee badkamers, die hoofslaapkamer en sy En-suite badkamer het ondervloerse verhitting, ‘n ruim...




Geleë in die uiters vrugbare en gesogde Malmesbury omgewing van die Wes Kaap lê hierdie prag plaas van 804ha. Die plaas bied 129ha gevestigde wingerd wat oa. Insluit Chenin Blanc, Sauvignon Blanc, Pino Gris, Carbernet Sauvignon, Merlot en Pinotage, Shiraz...


BESKIKBARE EIENDOMME

R 
R 


Hierdie prag plaas van by die 5 000ha is hanetreetjie vanaf Upington geleë en is baie netjies...





Net wes van Fouriesburg, in die ongelooflike mooi Suid Vrystaat met sy Sandsteen koppe en valleie is...





Hierdie is ‘n baie netjiese plaas van 125ha sowat 15km buite Bloemfontein. Die plaas is baie goed...





Hierdie is `n tipiese hoëveld weidingsplaas van 1 650ha sowat 10km vanaf Belfast in die mis belt...





Hierdie plaas van 950ha is slegs Te Huur en lê sowat 20km oos van Cathcart in die pragtige heuwels...





Hierdie plaas van 500ha is slegs Te Huur. Die plaas is sowat 20km oos van Cathcart en is in area geleë...





Geleë sowat 30 km vanaf Frankfort in die Vrystaat lê hierdie pragtige gemengde boerdery plaas...





Hierdie pragtige weidings plaas van 858ha is Te Huur vir 12 maande termyn of Te Koop en is sowat 18km...