KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
OVK EIENDOMME TERUG NA LYS
BESIGHEID
VERKOOPSAGENT

Die koopprys sluit die gebou en die drankwinkel in. Die kommersiële eiendom huisves `n winsgewende besigheid sedert 1968 en bestaan uit `n uiters lonende drankwinkel. Hier word besigheid gedoen beide as `n groothandelaar sowel as gewaardeerde instap kliënte. Hierdie perseel is geleë in die baie besige hoofstraat van Thaba Nchu, oos van Bloemfontein en bedien `n onuitputlike mark.

Baie van die kleiner drankwinkels en Tavernes in die omgewing koop hulle drank voorraad hier en dan word daar ook weekliks by voorkeur kliënte per bestelling afgelewer.

 


Eiendomme Te Koop op ons webblad is gelys deur ons agente om te bemark en te verkoop, aangebied deur die verkoper as sy eie. Inligting is verskaf deur die verkoper en daar word aanvaar dat dit betroubaar is maar nie noodwendig 100% akkuraat nie. U word aangeraai om uself te vergewis van feite wat belangrik is vir u. Geen waarborge hoegenaamd, genoem of geïmpliseer word voorsien aan die leser, regstreeks of andersins nie. Ons as agente het geen beheer oor die inligting wat aan ons verskaf is nie en neem geen verantwoordelikheid vir die egtheid of akkuraatheid daarvan nie. Al die pryse op hierdie webblad sluit BTW uit tensy dit anders aangedui word.

TERUG NA LYS
Deel met vriende