KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
OVK EIENDOMME TERUG NA LYS
RESIDENSIEËL
VERKOOPSAGENT

Hierdie is `n pragtige 5 slaapkamer huis met twee badkamers en twee studeerkamers, oop plan sitkamer, eetkamer en tv kamer. Die stoep met braai is met glas panele toegebou met `n pragtige uitsig oor die privaat tuin en swembad wat langs die dubbel motorhuis is. Die hoof slaapkamer is En Suite. Die huis is loop afstand vanaf die Hoerskool. Van die vloere is geteël en van dit is pragtige hout vloere wat die huis uiters aantreklik maak.


Eiendomme Te Koop op ons webblad is gelys deur ons agente om te bemark en te verkoop, aangebied deur die verkoper as sy eie. Inligting is verskaf deur die verkoper en daar word aanvaar dat dit betroubaar is maar nie noodwendig 100% akkuraat nie. U word aangeraai om uself te vergewis van feite wat belangrik is vir u. Geen waarborge hoegenaamd, genoem of geïmpliseer word voorsien aan die leser, regstreeks of andersins nie. Ons as agente het geen beheer oor die inligting wat aan ons verskaf is nie en neem geen verantwoordelikheid vir die egtheid of akkuraatheid daarvan nie. Al die pryse op hierdie webblad sluit BTW uit tensy dit anders aangedui word.

TERUG NA LYS
Deel met vriende    


SOORTGELYKE EIENDOMME


Hierdie is `n lieflike 3 slaapkamer, klinkersteen huis in Ficksburg, met twee badkamers, die hoofslaapkamer is...





Hierdie is `n baie gerieflike vier slaapkamer woonhuis in Ladybrand, uiters sentraal geleë binne loopafstand...





Hierdie drie slaapkamer woonhuis is geleë in Reitz, in die pragtige Vrystaat. Daar is `n volledige badkamer...