KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
OVK EIENDOMME TERUG NA LYS
WEIDINGSPLAAS
VERKOOPSAGENT

Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie plaas het `n gedeelte van 50ha wat wildwerend toegespan is. Daar is in totaal 3 kampe, 1 boorgat wat nie toegerus is nie en 5 damme. Die plaas spog met asemrowende uitsigte wat dit die ideale wegbreek plaas of wildsplaas sal maak. Die drakrag is sowat 7ha/gve. Daar is geen verbeteringe of Eskom nie.


Eiendomme Te Koop op ons webblad is gelys deur ons agente om te bemark en te verkoop, aangebied deur die verkoper as sy eie. Inligting is verskaf deur die verkoper en daar word aanvaar dat dit betroubaar is maar nie noodwendig 100% akkuraat nie. U word aangeraai om uself te vergewis van feite wat belangrik is vir u. Geen waarborge hoegenaamd, genoem of geïmpliseer word voorsien aan die leser, regstreeks of andersins nie. Ons as agente het geen beheer oor die inligting wat aan ons verskaf is nie en neem geen verantwoordelikheid vir die egtheid of akkuraatheid daarvan nie. Al die pryse op hierdie webblad sluit BTW uit tensy dit anders aangedui word.

TERUG NA LYS
Deel met vriende    


SOORTGELYKE EIENDOMME


Hierdie is ‘n pragtige plaas van 235ha sowat halfpad tussen Bloemfontein en Kimberley. Die plaas is opgedeel...





321ha gemengde boerdery in die Bethlehem omgewing. Hierdie plaas is opgedeel in 16 kampe en bied 160ha medium...





Hierdie is ‘n weidingsplaas by uitstek, geleë ‘n klipgooi oos vanaf Ladybrand in die skilderagtige...