KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

OVK EIENDOMME

Te Koop
OVK EIENDOMME TERUG NA LYS
WEIDINGSPLAAS
VERKOOPSAGENT

321ha gemengde boerdery in die Bethlehem omgewing. Hierdie plaas is opgedeel in 16 kampe en bied 160ha medium potensiaal lande en 160ha natuurlike weiding aan met  dra krag van 3ha/GVE. Van die 3 boorgate is 2 met windpompe toegerus en een met  dompelpomp. Daar is 4 grond damme en  sink dam asook  fontein, 6 staal krippe, 3 sement krippe, 7 skaap krale en  laaibank. Daar is  drie slaapkamer sandsteen huis op die plaas asook twee store, een van 9x13m en een van 9x50m,  jonghuis vir varke met  spoel kanaal,  droë varksog eenheid met 26 eenhede van 5x19m en daar is hoender slag fasiliteite op die plaas.


Eiendomme Te Koop op ons webblad is gelys deur ons agente om te bemark en te verkoop, aangebied deur die verkoper as sy eie. Inligting is verskaf deur die verkoper en daar word aanvaar dat dit betroubaar is maar nie noodwendig 100% akkuraat nie. U word aangeraai om uself te vergewis van feite wat belangrik is vir u. Geen waarborge hoegenaamd, genoem of geïmpliseer word voorsien aan die leser, regstreeks of andersins nie. Ons as agente het geen beheer oor die inligting wat aan ons verskaf is nie en neem geen verantwoordelikheid vir die egtheid of akkuraatheid daarvan nie. Al die pryse op hierdie webblad sluit BTW uit tensy dit anders aangedui word.

TERUG NA LYS
Deel met vriende    


SOORTGELYKE EIENDOMME


Hierdie is ‘n pragtige weidingsplaas van 342ha, geleë in die heuwels wes van Ficksburg. Hierdie plaas...





Hierdie is ‘n pragtige plaas van 235ha sowat halfpad tussen Bloemfontein en Kimberley. Die plaas is opgedeel...





Hierdie is ‘n weidingsplaas by uitstek, geleë ‘n klipgooi oos vanaf Ladybrand in die skilderagtige...