Toyota-agentskappe:
OVK besit en bedryf die Toyota-agentskappe in Ficksburg, Ladybrand en De Aar. Toyota-voertuie kan oor die hele OVK-bedieningsgebied aan kliënte gelewer word. Nuwe en gebruikte voertuie kan by ons handelaars aangekoop word. ’n Volledige diens- en onderdele-afdeling, met kundige werkswinkelpersoneel, is eweneens tot die gewaardeerde kliënt se beskikking.