Cullenswood Aanteel- en Slagveeveiling
Geplaas July 13, 2022 11:00
Datum: 13 Julie 2022
Tyd: 11:00
Plek: Cullenswood, Barkly-Oos
Kontak: Kenny Moolman 0829286743
Aanbod: Dragtige ooie, jong Dormerooie, slagskaap en slaglammers, aanteel beeste, dragtige koeie, dragtige verse, oop verse, stoor koeie, slagbeeste
Kliek hier vir katalogus