AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
SONKRAG
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
Wol
Bokhaar
Lewendehawe
Tegniese Velddienste
Vag Toetse
Skeerdienste
PROMOSIES
OVK WINKEL
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
GRAAN PRYSE
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS EN TENDERS
VEILINGS
TENDERS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT W13- 2022
geplaas op Woensdag, 19 Okt. 2022
MARKANALISE Die vierde veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaas gevind, met 169 543kg op aanbod, waarvan 56% verkoop is. Die aanbod het bestaan uit bokhaar van goeie gehalte met 73% van die sybokhaar wat RMS gesertifiseerd is. Vandag se veiling het voortgegaan op dieselfde tendens as die vorige veiling met kopershuise wat relatief passief was. Sjina het steeds nie teruggekeer na die mark nie en Europa sukkel steeds met buitesporige energie kostes wat lei tot hoë inflasie en rente koerse. Meer as 40% van die sybokhaar op vandag se veiling bly onverkoop. Vergelyking met die vorige veiling het kleinbokkiehaar met 5% gedaal, jongbokhaar het met 10% gedaal, sterk- en fyn grootbokhaar het ‘n daling van 7% getoon. Die nasionale mark aanwyser het 7% laer op R321.65/kg gesluit. ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 12 Okt. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC07, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.9% vir nie-RWS en 3.7% ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 05 Okt. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC06, het die Cape Wools Merino aanwyser met 2.2% vir nie-RWS en 1.4% ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Donderdag, 29 Sep. 2022
MARKANALISE Die derde veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaas gevind ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 28 Sep. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC05, het die Cape Wools Merino aanwyser met 3.9% vir nie-RWS en 3.7% ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Maandag, 26 Sep. 2022
MARKANALISE Die tweede veiling van die 2022 winterseisoen het vandag in Port Elizabeth plaasgevind, ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 14 Sep. 2022
MARKANALISE Op wolveiling CC04, het die Cape Wools Merino aanwyser met 3.8% vir nie-RWS en 1.2% ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 31 Aug. 2022
MARKANALISE Op 3de wolveiling van die 2022/2023 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Woensdag, 24 Aug. 2022
MARKANALISE Op 2de wolveiling van die 2022/2023 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met ......
Lees Meer
«
…
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Maart 2024
https://heyzine.com/flip-book/057d5cae2c.html Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ...
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2024 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
×
MARK VERSLAG