NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB33_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB33_2021

geplaas op Wo., 01 Jun. 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 0.1% vir nie-RWS wol en daal met 0.3% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 0.1% for non-RWS wool and decreased 0.3% for RWS wool

MARKANALISE

Op 33ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser met 0.1% vir nie-RWS wol versterk en 0.3% vir RWS wol verswak teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R165.16/kg en R183.56/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 2.5% sterker verhandel teen die VSA Doller en 0.7% gewen teen die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling. Daar is in totaal 7 642 bale aangebied, waarvan 85.8% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 137 bale aangebied, waarvan 89.1% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R220.10/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot BH van 17.8 mikron, uit die skeersel van Hendri Boerdery, vanuit die Burgersdorp distrik. Die koper was Segard Masurel SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 32 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 33rd wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator increased by 0.1% for non-RWS and decreased by 0.3% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R165.16/kg and R184.56/kg, respectively. The Rand traded 2.5% stronger against the US Dollar and also gained 0.7% to the Euro, compared to the previous sale. A total of 7 642 bales were on offer, of which 85.8% was sold.

On the OVK auction 2 137 bales were offered, of which 89.1% was sold. The highest price on the OVK auction, of R220.10/kg, was achieved for a 1 bale lot BH of 17.8 microns, from the clip of Hendri Boerdery, from the Burgersdorp district. The buyer was Segard Masurel SA. Congratulations on this achievement!

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 32 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer