NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB24_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB24_2021

geplaas op Wo., 09 Mrt. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 1.4% vir nie-RWS wol en 0.7% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator decreases by 1.4% for non-RWS wool and 0.7% for RWS wool

MARKANALISE

Op 24ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser het met 1.4% vir nie-RWS en 0.7% vir RWS wol gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R169.65/kg en R199.36/kg, onderskeidelik gesluit. Die grootste gedeelte van die aanbod het bestaan uit fyner mikron, goeie lengte wol, met 52% van die Merinowol aanbod, wat bestaan het uit gesertifiseerde wol. Die grootste verandering die week, was in die 20.0 mikron segment, met 'n algemene daling van 3.8%  Daar is in totaal 13 372 bale aangebied, waarvan 96.5% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 989 bale aangebied, waarvan 93.2% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R250.80/kg, is behaal vir ‘n 3 baal lot AH  van 16.8 mikron, uit die skeersel van Muddy Man Farming  vanuit die Barkly-Oos distrik. Die koper was Lempriere SA. Baie geluk met hierdie prestasie! Die volgende veiling is geskeduleer vir 16 Maart, waar sowat 7 041 bale aangebied sal word.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 24th wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator decreased by 1.4% for non-RWS and 0.7% for RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R169.65/kg and R199.36/kg, respectively. The bulk of the offering consisted of finer micron, good length wools, with certified wools made up 52% of the Merino wool on offer. The largest movement on this auction, was a decrease of 3.8%, in the 20.0 micron segment.  A total of 13 372 bales were on offer, of which 96.5% was sold.

On the OVK auction 2 989 bales were offered, of which 93.2% was sold. The highest price on the OVK auction, of R250.80/kg, was achieved for a 3 bale lot AH of 16.8 microns, from the clip of Muddy Man Farming, from the Barkly East district. The buyer was Lempriere SA. Congratulations on this achievement! The next auction is scheduled for 16 March, where 7 041 bale will be on offer.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer