NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB23_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB23_2021

geplaas op Wo., 02 Mrt. 2022

Cape Wools Merino aanwyser styg met 3.5% vir nie-RWS wol en 1.9% vir RWS wol. / Cape Wools Merino indicator increases by 3.5% for non-RWS wool and 1.9% for RWS wool

MARKANALISE

Op 23ste wolveiling van die 2021/2022 seisoen, het die Cape Wools Merino aanwyser het met 3.5% vir nie-RWS en 1.9% vir RWS wol gestyg, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R172.00/kg en R200.86/kg, onderskeidelik gesluit. Die grootste verandering die week, was in die 22.0 mikron segment, met 'n algemene styging van 6.8%  Daar is in totaal 8 078 bale aangebied, waarvan 96.7% verkoop is.

Op die OVK veiling is 2 248 bale aangebied, waarvan 97.5% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R222.70/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot CMY  van 16.3 mikron, uit die skeersel van Jan H Cloete  vanuit die Carnarvon distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

On 23rd wool auction of the 2021/2022 season, the Cape Wools Merino indicator increased by 3.5% for non-RWS and 1.9%, RWS wool, compared to the previous sale and closed at a clean price of R172.00/kg and R200.86/kg, respectively. The largest movement on this auction, was an increase of 6.8%, in the 22.0 micron segment.  A total of 8 078 bales were on offer, of which 96.7% was sold.

On the OVK auction 2 248 bales were offered, of which 97.5% was sold. The highest price on the OVK auction, of R222.70/kg, was achieved for a 1 bale lot CMY of 16.3 microns, from the clip of Jan H Cloete, from the Carnarvon district. The buyer was Standard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer