Graan

Lees Meer oor PRODUKTE EN DIENSTE
Graan

Graan

Voeg waarde tot jou oes.

OVK Graan bied ‘n omvattende diens aan die graanprodusent wat effektiewe graanhantering insluit asook oor die kundigheid beskik om konstruktiewe ondersteuning te bied met graanbemarking om waarde vir die kliënte toe te voeg.

 OVK lewer graandienste vir langer as ‘n 100 jaar aan produsente en sluit in die berging, droging van nat graan, sif en skoonmaak van graan ten opsigte van giftige sade en gebrekkige pitte sowel as die uitsak van graan.

Dienste by die silo’s sluit in:

-  Berging van graan;
-  Droging van nat graan;
-  Sif en skoonmaak van graan ten opsigte van giftige sade en gebrekkige pitte;
-  Uitsak van graan;

OVK Graan bedryf die volgende 20 graanhanteringsfasiliteite:

-  Clocolan
-  Cradock
-  Ficksburg
-  Fouriesburg
-  Elliot
-  Havengabrug
-  Marseilles
-  Modderpoort
-  Morgenzon
-  Mortimer
-  Oranjeriver
-  Prieska
-  Rietpan
-  Rietriver
-  Sparta
-  Swemkuil
-  Thaba Nchu
-  Tweespruit
-  Westminster
-  Zastron


Graanverkryging

Graanverkrygingskantore is in Bloemfontein, Ladybrand, Hopetown en Elliot en ’n volledige diens word aan produsente gebied met ‘n bemarkingstrategie volgens die produsent se behoeftes. Langtermyn besigheidsverhoudinge wat baseer word op vertroue en goeie diens aan produsente, is ons doelwit ten einde volhoubaarheid vir almal in die waardeketting te verseker.

LAAI AF:

Besigtig / laai die Silodienste Tariewe af:
▶  Silodienste Tariewe Koring 2023 - 2024.pdf
▶  Silodienste Tariewe Koring 2023 - 2024 (eng).pdf
 Sliodienste Tariewe 2023 - 2024.pdf
 Sliodienste Tariewe 2023 - 2024_2.pdf
▶  Sliodienste Tariewe 2023 - 2024_2 (eng).pdf
▶  
Silodienste Tariewe 2024 - 2025 [SONNEBLOM & SOJA].pdf


Omsendskrywe Inname & Reëlings Koring (2023-2024):
▶  INNAME & ALGEMENE REËLINGS KORING 2023- 2024 OOS-VRYSTAAT BEDIENINGSGEBIED.pdf
▶  INNAME & ALGEMENE REËLINGS KORING 2023- 2024 WESSTREEK BEDIENINGSGEBIED.pdf

Besigtig / laai die somergraan oesreëlings:
▶  OVK Graan - Somergraan Oesreëlings - 2022 - 2023.pdf

SAWCIT:
▶ OVK Graan - SAWCIT Brief - 2022 - 2023.pdf

Regulasies:
 Ammendment-durum-wheat-notice - 21 OCTOBER 2016.PDF

 Barley-regulations-SA 21 JUNE 2013.pdf

 Bread-wheat-grading regulations - 29 JANUARY 2016.pdf

 Maize -Grading Regulations - 8 MAY 2009.pdf

 Oats Grading Regulation 1990.pdf

 Sorghum Regulations 08 JANUARY 2016.pdf

 soya-beans-regulations 21 APRIL 2017.PDF

 Sunflower Seed Regulations 22 JANUARY 2016.pdf