NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
La'Vie Produksieveiling

La'Vie Produksieveiling

geplaas op Wo., 19 Feb. 2020

Wouter Theron (snr en jnr) van La’Vie Boerdery het gister hul produksieveiling buite Standerton aangebied. ‘n Gemiddelde prys van R8 324 vir 29 ramme is behaal.

Wouter Theron (snr en jnr) van La’Vie Boerdery het gister hul produksieveiling buite Standerton aangebied.  ‘n Gemiddelde prys van R8 324 vir 29 ramme is behaal.

David en Nicky van der Linde (Geelbos Boerdery, Standerton) was die kopers van die duurste ramme teen ‘n prys van R15 000 elk.

Foto:  David van der Linde (koper), Nicky van der Linde (koper), Wihan Botes (OVK), Deidre en Wouter Theron (verkopers), Hewalt Sparkham (OVK) en PM Swart (afslaer).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus March 2020
OVK Nuus March 2020
Adverteer Hier Lees Meer