NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Sentrale Bultelers - Veilinguitslag

Sentrale Bultelers - Veilinguitslag

geplaas op Vr., 23 Aug. 2019

Sentrale Bultelers het hul veiling op 22 Augustus buite Kroonstad aangebied.

Sentrale Bultelers het hul veiling op 22 Augustus buite Kroonstad aangebied.

Dr Ettiene en Victor Swart van Witpoort Limousins het hul top bul aan Nico Vry van Viljoenskroon vir 'n prys van R60 000 verkoop. 

Die gemiddelde prys van R14 500 is op dragtige verse behaal, hoogste prys R15 000.


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2019
OVK Nuus September 2019
Adverteer Hier Lees Meer