KENNISGEWINGS

  Belangrike omsenskrywe aan alle OVK Bokhaarprodusente 4 Junie 2019 / Important circular to all OVK Mohair producers 4 June 2019        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
5de Nasionale Braford Veiling

5de Nasionale Braford Veiling

geplaas op Do., 20 Jun. 2019

Die Nasionale Braford Veiling het op 19 Junie 2019 plaasgevind. Dit was hul 5de jaaarlikse veiling.

Die Nasionale Braford Veiling het op 19 Junie 2019 plaasgevind.  Dit was hul 5de jaaarlikse veiling.

 'n Totaal van 17 bulle is vir 'n gemiddeld van R56 176 verkoop.  Die hoogste bod van R105 000 is op Carl Thiele toegeslaan.  Hy het die hierdie top bul by Gert van Merwe gekoop.

 7 + 7 Koeie en kalwers is vir gemiddelde prys van R21 142.86 verkoop.  Die duurste koei en kalf is deur Jaco Storm aan Ralp Rodewald verkoop.  

 55 Dragtige verse is teen 'n gemiddelde prys van R15 472 verkoop.  

 OVK wens PM Swart geluk met die aanbied van die veiling.




Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2019
OVK Nuus Junie 2019
Adverteer Hier Lees Meer