OVK het op 31 Januarie die Graaff-Reinet Angora Veldram-veiling aangebied. Die duurste ram is vir 'n bedrag van R37 000 deur Jannie Lategan aan David Short, Lloyd Short, Gary en Donna Hobson verkoop. Gemiddelde rampryse was as volg:
Stoet: R16 800
Geselekteerde kudde: R7 800
Kudde: R5 000