KENNISGEWINGS

  Alle betekeninge van regskennisgewings word slegs op die volgende e-pos adresse as korrekte betekeninge aanvaar: ericav@ovk.co.za en dirkdp@ovk.co.za        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Die NUWE Nasionale Minimumloontarief

Die NUWE Nasionale Minimumloontarief

geplaas op Vr., 08 Jun. 2018

Die Nasionale Vergadering (Parlement) het op 29 Mei 2018 die Nasionale Minimumloonwet aanvaar. Die nuwe minimumloon sal R20 per uur wees.

Die NUWE Nasionale Minimumloontarief

Jahni de Villiers, Hoof Arbeid en Ontwikkeling: Agri SA

Die Nasionale Vergadering (Parlement) het op 29 Mei 2018 die Nasionale Minimumloonwet aanvaar. Die nuwe minimumloon sal R20 per uur wees.

Uitsondering is gemaak vir drie kwesbare sektore, wie ‘n persentasie van die nasionale minimumloon sal betaal. Hierdie sektore is landbou (90% of R18), huiswerkers (75% of R15) en werkers in die regering se uitgebreide openbare werke program (R11 per uur). Die datum waarop die wetgewing in werking gaan tree, is nog nie aangekondig nie.

Om verder te lees, kleik op volgende skakel:  https://www.proagri.co.za/af/die-nuwe-nasionale-minimumloontarief/


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2018
OVK Nuus Desember 2018
Adverteer Hier Lees Meer