KENNISGEWINGS

  Click here for Tender Documents for Fouriesburg Farm / Kliek hier vir Tender Dokumente vir Fouriesburg Plaas        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Plaasveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid

Plaasveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid

geplaas op Di., 05 Des. 2017

Die veiligheid van werkers is ‘n netelige kwessie in verskeie bedrywe wêreldwyd. Veiligheidsinsidente in myne en fabrieke word dikwels in hoofopskrifte uitbasuin;

Plaasveiligheid is ‘n gedeelde verantwoordelikheid

Die veiligheid van werkers is ‘n netelige kwessie in verskeie bedrywe wêreldwyd. Veiligheidsinsidente in myne en fabrieke word dikwels in hoofopskrifte uitbasuin; die veiligheid van plaaswerkers, daarenteen, neig om ‘n saak te wees wat verbruikersgroepe opneem en bepleit. Veral in Europa het verbruikersaktivisme ‘n deurslaggewende rol gespeel om te verseker dat verskerpte regulasies rondom voedselkwaliteit nou ook die welsyn van plaaswerkers in ag neem.

Om verder te lees, kliek gerus op skakel http://www.proagri.co.za/plaasveiligheid-n-gedeelde-verantwoordelikheid/



Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Video
OVK Video
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Kalender

Kalender
Kalender
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2018
OVK Nuus Junie 2018
Adverteer Hier Lees Meer